<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><title>Uitstap: Hosanna</title>
<lyrics>[V1]
.G                             C
 God Almagtig, U is liefde en krag
.             G
 my bron van krag
.G                                 C
 Op U woord gegrondves, kry ek my krag
.         G
 vir elke dag

[P1]
.        D             C                G
   U beskerm my en ek juig, ek juig oor U
.        D             C
   Alles wat ek is en het
.              G          D
   behoort aan U, net aan U

[C1]
.    G         Bm C
   Hosanna, Hosanna
.            G              D
   U is die God wat my kom red
.              Em           C
   U liefde en vreugde my gebed
.     G       Bm C
   Hosanna, Hosanna
.                G              D
   Ons jubel in vreugde voor U Heer
.                Em          C
   Ek lê nou my lewe voor U neer

[V2]
.G                                      C
 Deur beproewings, kwellings gee U ons krag
.           G
 U gee ons krag
.G                              C
 Want U las is lig en U juk is sag
.         G
 U juk is sag

[P2]
.        D             C                G
   U beskerm my en ek juig, ek juig oor U
.        D             C
   Alles wat ek is en het
.              G          D
   behoort aan U, net aan U

[C2]
.    G         Bm C
   Hosanna, Hosanna
.            G              D
   U is die God wat my kom red
.              Em           C
   U liefde en vreugde my gebed
.     G       Bm C
   Hosanna, Hosanna
.                G              D
   Ons jubel in vreugde voor U Heer
.                Em          C
   Ek lê nou my lewe voor U neer

[C3]
.    G         Bm C
   Hosanna, Hosanna
.            G              D
   U is die God wat my kom red
.              Em           C
   U liefde en vreugde my gebed
.     G       Bm C
   Hosanna, Hosanna
.                G              D
   Ons jubel in vreugde voor U Heer
.                Em          C  (G)
   Ek lê nou my lewe voor U neer</lyrics>
<key>G</key>
</song>